Question:

Dr, my huis dokter het gesê dat ek verkalking in my skouer het en dat ek 'n ortopeudiese chirurg moet gaan sien vir 'n operasie. Ek het ongelooflike pyn in my linker skouer, boarm en voorarm. Ek kan nie iets optel met gemak nie. Ek het al gegaan vir 'n kortisoon inspuiting twee maande terug, maar die pyn is terug. Is 'n operasie die antwoord? Wanneer ek my arm roteer hoor en voel ek 'n gekrap in my skouer wat pynlik is.

Answer:

Die verkalking kan verwyder word met ‘n klein (artroskopiese) operasie of selfs met “needling”. Kyk gerus na ons website oor die onderwerp (http://www.shoulderinstitute.co.za/calcific_tendinitis.php )

Jy is welkom om ons te kontak by tel nr 021 9111017

Dr Joe de Beer

Calcific Tendinitis

Learn More About Calcific Tendinitis