Question:

Hi dr ek het inpingement of my shoulder. Hul se acromion is in nr 3. Ek le slegs op rug dan gaan hand en vingers dood. Die skouer pyn veral saans as ek iwts moet optel. Was reeds vir xstrale. Ek is allergies vir antiinflammatoriese medikasie sowel as aspirien. Was vir 2 fisio sessies maar dit raak nie beter nie. Tans sukkel ek om more te bestuur of hare te waa. Wat stel u voor.

Answer:

“Impingement” laat gewoonlik nie die hand en vingers doodgaan nie. Jy moet ‘n spesialis sien, ‘n diagnose maak en dan die korrekte behandeling ontvang

Impingement

Learn More About Impingement