Question:

Ek is 56 jaar oud en het ongeveer 3 maande gelede gehelp om 'n swaar printer agter in 'n bakkie te laai. Ek het skielik 'n brandpyn in my skouer gevoel. Daar was nie onmiddelike pyn daarna nie maar ongeveer 2 weke later het ek erge pyn in my skouer en in die middel tussen my skouer en elmboog begin kry. Veral in die nag. Ek kon gladnie op die skouer slaap nie. Op die oomblik is dit 'n steurende aanhoudende pyn wat my wakker maak in die nag. Daar is effense swelling in my skouer, 'n Effense knop tussen die skouer en arm en effense swelling tot by die pols. Kan dit 'n rotator cuff skeur wees?

Answer:

Dit kan een van ‘n paar probleme wees: Rotatorkraagskeur, frozen shoulder of calcific tendintis. ‘n Ondersoek, ultraklank en X-straal sal die diagnose aandui

Rotator Cuff Tears

Learn More About Rotator Cuff Tears