Question:

Help my asb. Ek sukkel nou al vir n lang tyd met my linker skouer. Ek kan nie lank reop sit of staan nie, dan raakmy linker skouer baie lam. Dit pyn ook in die middel van die bo arm en langs die Shoulder blade. Dit is meer ongemak in die shoulderblade as pyn. Ek kry meer confort as ek le. Dit is meer soos iets wat brand in my blade. Dit maak my ook baie moeg. Ek voel ook ek kry nie my asemhaling deur na my linkerkant. Dit affect my borsbeen voor ook. My linker skouer is baie dikker as die regter een. Ek het MRI en CT scan van my skouer. Is dit moontlik om vir doctor deur te stuur. Ek weet net nie hoe om dit te doen nie. Dit blyk nieman kry 'n diagnose vir my nie. Ek is baie moedeloos. My shoulderblade voel ook baie swaarder as my regter skouer. Dit voel asof iets op my shlouderblase vassit. Ek het ook weakness in my skouer and blad. Ek kan dit ook nie vir te lank in die lig hou nie, dan word dit so lam. Ek kan my arm swaai op en af. Ek kan net nie iets vir te lank vas hou nie. Help my asb.

Answer:

Dit klink of jy aan Torakale Uitangsindroom ly ( Thoracic Outlet Syndrome) – kyk na my website en jy sal dit daar kry. Ons eerste behandeling daarvoor is gewoonlik om Botox in die skaleen spiere te spuit om die drukking op die senuwees te verlig

Thoracic Outlet Syndrome

Learn More About Thoracic Outlet Syndrome