Question:

Hi Ek het pyn in linker bo arm...dit is n verlammende pyn. Dit is baie pynlik. Het dieselfde pyn voorheen in bo been aan agterkant gehad. Die spiere spring dan ook in arm. Pyn veral baie erg gedurende die nag.

Answer:

Die oorsaak kan een van vele wees –  rotatorkraag probleem of senuweeletsel. Jy moet ondersoelk word, X-strale geneem word en dan kan ‘n diagnose en behandeling gedoen word

dr de Beer

Suprascapular Nerve Entrapment

Learn More About Suprascapular Nerve Entrapment