Question:

Naand dr. Ek was vir xstrale dit wys inpingement of the shoulder. En dan dit acronoim nr 3 is hook. Ek was op kortisoon medikasie maar pyn raak erger en beweging van arm word beperk. Wat kan dit wees. Soms raak my linker hand ook net lam en kry ek needles en pings in dit. Hoop om van u te hoor. Rizaan

Answer:

Dit kan ‘n “Frozen shoulder” wees of selfs ‘n rotatorkraag skeur. Jy moet ‘n spesialis sien en die diagnose moet gemaak word

Rotator Cuff Tears

Learn More About Rotator Cuff Tears