Hi Sam

Ek wil regtig vir julle komplimenteer….. Julle is die beste span “ever” waarmee ons nog ooit gewerk het.

Ek se vir Dr De Beer jy is ‘n wonderlike “asset” vir sy praktyk.

My man se dat die Here Dr De Beer en sy span op ons pad gestuur het.  Verlede jaar was regtig ‘n moeilike jaar met die skoueroperasies en die skouer wat heeltyd uitgeglip het.

Hy was so ongelooflik dankbaar want hy het geen pyn nie, hy was werklik so op ‘n “high” na die operasie en hy se ook dat hy glad nie bang was vir die operasie nie.

Sam, nogmaals dankie vir alles.  Werklik dit is so ongelooflik.

Ek het ‘n afspraak gemaak vandag vir die 16de Mei om 15h30.

 

Mooi daggie

Marina

Patient Testimonials

Our Patients are like family too, read more from them.